Kook
Clare Verbeek
Kathy Arbuckle

Ek skil die aartappels.

1

Ek kerf die koolkop.

2

Ek rasper die wortels.

3

Ek was die bone.

4

Ek sny die botterskorsie op.

5

Ek kerf die spinasie.

6

My ma skil die uie.

7

Gekapte uie laat my huil!

8
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Kook
Author - Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Translation - Eurika Jansen van Vuuren
Illustration - Kathy Arbuckle
Language - Afrikaans
Level - First words