Bruin wat blink
Reviva Schermbrucker
Sue Kramer

Gekraakte bruin hout.

1

Geverfde bruin leeu.

2

Sagte bruin brood.

3

Smaaklike bruin koekies.

4

Ou bruin stewels.

5

Blinkende bruin buffel.

6

Wollerige bruin hoed.

7

Sagte bruin hond.

8

Morsige bruin modder.

9

Nat bruin vel.

10

Wat is dit? A skoon gesig in die spieël.

11
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Bruin wat blink
Author - Reviva Schermbrucker
Translation - Patience, Hayley and Catherine
Illustration - Sue Kramer
Language - Afrikaans
Level - First words