Die avonture van Superkoei
Danielle Bruckert

Dit is Koei.

Koei is supercool!

1

In die dag is sy is 'n gewone koei.

2

Sy vlieg vlieërs...

3

En sy speel bal.

4

Snags is sy Superkoei!

5

Sy red lewens...

6

En veg teen boewe.

7

Maar as jy jou ogies styf toemaak...

8

Beskerm sy jou deur die nag!

9

Die einde.

10
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Die avonture van Superkoei
Author -
Translation - H. Van der Haar
Illustration - Danielle Bruckert
Language - Afrikaans
Level - First words