Kom ons tel die diere.
Clare Verbeek
Rob Owen

Een olifant gaan water drink.

1

Twee kameelperde gaan ook water drink.

2

Drie buffels en vier voëls wil ook water drink.

3

Vyf bokke en ses vlakvarke is oppad na die water toe.

4

Sewe sebras hardloop na die water toe.

5

Ag paddas en nege visse swem in die water.

6

Een leeu brul. Hy wil ook water drink. Wie is bang vir die leeu?

7

Een olifant drink water saam met die leeu.

8
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Kom ons tel die diere.
Author - Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Translation - Meryke Barkley
Illustration - Rob Owen
Language - Afrikaans
Level - First words