Amara en die tower boom
Tasnim Muradmia
Tasnim Muradmia

Amara loop deur die park.

Al die bome in die park was groen en pragtig.

Maar, daar was een boom wat bruin en droog was.

1

"Hierdie boom het water nodig," sê Amara vir haarself.

Sy het die boom natgemaak en dit het weer opgekom met nuwe groei.

Dit was 'n pragtige groen boom.

2

Amara het haar derde wens gemaak.

"Ek wens pienk kristaloorbelle," sê sy gelukkig.

Abracadabra! Pienk kristaloorbelle het verskyn.

3

Die towerboom het gesê, "U het alles wat u wou hê."

Amara glimlag, "Ja, ek doen dit, maar hierdie dinge was nie vir my nie."

Die magiese boom lyk verward.

4

"Die fiets is vir my broer. Hy het sy fiets uitgegroei," het Amara verduidelik.

"Die radio is vir pa. Sy radio is gebreek. Die oorbelle is vir Mamma. Sy hou van spoggerige oorbelle."

"En hulle sal almal met my deel!" voeg sy by.

5

Toe praat die boom!

"U het my natgemaak en weer lewend gemaak," sê die boom.

"Ek is 'n towerstaf, ek gee aan u drie wense."

6

Amara het haar eerste wens gemaak.

"Ek wens 'n rooi fiets," sê sy versigtig.

Abracadabra! 'n Rooi fiets verskyn.

7

Sy het haar tweede wens gemaak nadat sy 'n paar oomblikke gedink het.

"Ek wens 'n radio," sê Amara.

Abracadabra! 'n Radio verskyn.

8
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Amara en die tower boom
Author - Tasnim Muradmia
Translation - Yolanda Buqwini
Illustration - Tasnim Muradmia
Language - Afrikaans
Level - First paragraphs