Waar is Lulu?
Mohale Mashigo
Clyde Beech

"O nee!"

1

"Lulu, ons moet nou gaan!" roep Mamma.

2

Waar is Lulu?

Is sy onder die bank?

3

Is sy agter die gordyn?

4

Waar is Lulu?

Is sy langs die stoof?

5

Is sy in die kas?

6

"Lulu, kom nou! Waar's jy?" roep Mamma weer.

7

"Dáár's jy!"

"Ek wil nie gaan nieee!"

8

"Ons móét gaan," sê Mamma.

"Maar ek hou régtig van dié een!"

9

10

11

"Ek hou régtig van dié een!"

12

"En dié een."

13

"En dié een."

"En dié een."

14

"Sien jy? Mens bring jou boeke terug en dan neem jy nog uit."

"JEI!"

15

Waar is Lulu nou?

16
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Waar is Lulu?
Author - Mohale Mashigo
Translation - Elna Van der Merwe
Illustration - Clyde Beech, Nkosingiphile Mazibuko
Language - Afrikaans
Level - First words