Verkleurmannetjie Jaag Haas
Little Zebra Books
Gavin Thomson

Een dag het Verkleurmannetjie vir Haas uitgedaag om 'n resies to hardloop om te sien wie was vinniger.

1

Haas het dit aanvaar, en sê, "Jy is te stadig! Jy begin met een voet, stop en dan begin jy met die ander. Ek gaan jy vêr verlaat. Jy sal my nooit vang nie!"

2

So, hulle het al die diere uitgenooi om te kom kyk.

3

Verkleurmannetjie en Haas het opgelyn en gewag vir die sein.

4

Toe die resies begin het, het Verkleurmannetjie op Haas se stert gespring.

5

Die diere het gelag en gelag.

Haas het nie agtergekom dat Verkleurmannetjie op sy stert was nie.

6

Toe Haas al die gelag hoor, stop hy.

Verkleurmannetjie spring af, en sê, "Hey! Passop waar jy gaan! Dis omtrend tyd dat jy hier aankom."

7

Haas was verbaas. Hy het weer begin hardloop, sonder dat hy weet het Verkleurmannetjie het alweer op Haas se stert gespring.

8

Toe hulle by die eindstreep aangekom het, spring Verkleurmannetjies af en sê, "Moet nie op my trap nie! Ek was hier eerste!"

9

Haas storm af want hy was kwaad. Verkleurmannetjie het gebly om die prys te kry, en Haas het verloor.

10

Toe hulle die einde benader, het die diere begin hulle hande klap, terwyl hulle lag oor die sig van Verkleurmannetjie nogsteeds op Haas se stert.

Haas het die gelag gehoor en gedog dat Verkleurmannetjies uiteindelik aangekom het.

11
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Verkleurmannetjie Jaag Haas
Author - Little Zebra Books
Translation - Gillian Basson
Illustration - Gavin Thomson
Language - Afrikaans
Level - First paragraphs