Tel die katte
Nina Orange
Jesse Breytenbach

Hoeveel katte?

0 Nul katte.

1

Hoeveel katte?

1 Een kat.

2

Hoeveel katte?

2 Twee katte.

3

Hoeveel katte?

3 Drie katte.

4

Hoeveel katte?

4 Vier katte.

5

Hoeveel katte?

5 Vyf katte.

6

Hoeveel katte?

6 Ses katte.

7

Hoeveel katte?

7 Sewe katte.

8

Hoeveel katte?

8 Agt katte.

9

Wat sien ons? 'n Katjie in 'n boom?

"Ek sal jou red!"

10

"Mama, kan ons hom ook hou? Net nog een!"

Hoeveel katte?

9 Nege katte.

11
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Tel die katte
Author - Nina Orange
Translation - Tessa De Graaf
Illustration - Jesse Breytenbach
Language - Afrikaans
Level - First words