Pap
Zimbili Dlamini
Catherine Groenewald

Zama maak gereed vir skool.

1

Pa kook pap vir ontbyt.

2

"Ma maak die beste pap!" sê Zama.

3

Pap gee Zama energie vir skool.

4

Die pap is gaar.

5

Pa skink die melk met liefde.

6

"Pa, ek dink die pap kort suiker," sê Zama.

7

"Ma se pap proe baie beter as Pa se pap," dink Zama.

8

"Pa, kan ek asseblief nog suiker kry?" vra Zama.

9

Pa gee vir Zama nog suiker.

10

"Jig! Pa! Pa het sout op my pap gegooi!"

11

"Pa, wanneer sal Ma weer by die huis wees?" vra Zama.

12
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Pap
Author - Zimbili Dlamini, Hlengiwe Zondi
Translation - Fanie Viljoen
Illustration - Catherine Groenewald
Language - Afrikaans
Level - First words