My rooi bal
Marion Drew
Marion Drew

Bal.

1

My bal.

2

My rooi bal.

3

My groot, rooi bal.

4

Ek skop.

5

Ek skop my bal.

6

Ek skop my rooi bal.

7

Ek skop my rooi bal hard!

8

Waar?

9

Waar is my bal?

10

Waar is my bal nou?

11

Waar is my rooi bal nou?

12

Dit is hoog.

13

Dit is hoog bo.

14

Dit is hoog bo in die lug.

15

Dit is hoog bo in die lug, oor die maan.

Weg!

16
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
My rooi bal
Author - Marion Drew
Translation - Fanie Viljoen
Illustration - Marion Drew
Language - Afrikaans
Level - First words