Ek en my groot familie
Waako Joshua
Wiehan de Jager

Ek en my dinosourus kyk na my drie voëls in die lug.

1

Ek en my drie voëls klim boom saam met my sjimpansee.

2

Ek en my sjimpansee speel met my kameelperde op die heuwel.

3

Ek en my kameelperde maak modderkoekies saam met my aap.

4

Ek en my aap eet piesangs saam met my gorilla agter die bos.

5

My aap en my gorilla skrik vir die skilpad in die bos.

6

Ek en my skilpad kry vir slang op pad dam toe.

7

Ek en my slang speel en sing alte lekker langs die dam.

8

Ek en my groot familie bly almal lekker saam in die bos.

9
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Ek en my groot familie
Author - Waako Joshua, Cornelius Gulere
Translation - Elzanri Esterhuizen
Illustration - Wiehan de Jager
Language - Afrikaans
Level - First sentences