Simbegwire
Rukia Nantale
Benjamin Mitchley

Toe Simbegwire se ma dood is, was sy baie hartseer. Simbegwire se pa het sy bes gedoen om vir sy dogter te sorg. Stadigaan leer hulle om weer gelukkig te voel sonder Simbegwire se ma.

Hulle sit elke oggend en gesels oor die dag wat voorlê. Hulle eet elke aand saam. Nadat hulle die skottelgoed gewas het, help Simbegwire se pa haar met haar huiswerk.

1

Op 'n dag kom Simbegwire se pa later as gewoonlik by die huis. "Waar is jy, my kind?" roep hy.

Simbegwire hardloop na haar pa, maar sy steek in haar spore vas toe sy sien hy hou 'n vrou se hand vas. "Ek wil hê jy moet iemand baie spesiaal ontmoet, my kind. Dit is Anita," sê hy met 'n glimlag.

2

"Hallo Simbegwire, jou pa het my baie van jou vertel," het sê Anita gesê. Maar sy het nie glimlag nieof en neem ook nie die meisie se hand gevat nie.

Simbegwire se pa was gelukkigis bly en opgewonde. Hy het gepraatgesels oor die drie van hulle wat saam gaan woon, en hoe goed hul lewe sal wees. "My kind, ek hoop jy sal Anita aanvaar as jou ma," het hy gesê hy.

3

Simbegwire se lewe het nou baie verander. Sy het nie meer tyd gehad om soggens saam met haar pa in die oggende te sit en gesels oor die dag wat kom nie.

Anita het gee haar so baie werk in die huiswerk gegee dat sy saans te moeg was is om haar skool werk in die aande te doen. Ná ete gaan sSy het sommer reguit bed toe gegaan na ete. Haar enigste troos was is die kleurvolle kombers wat haar ma nog vir haar gegee het. Simbegwire se pa het kom nie eers agtergekom dat sy ongelukkig was is nie.

4

'n Paar maande later, het sê Simbegwire se pa vir hulle gesê dat hy vir 'n rukkie moet weggaan van die huis af gaan wees. "Ek moet weg gaan vir my werk,", het sê hy gesê., "Maar maar ek weet julle sal mooi na mekaar kyk."

Simbegwire se gesig het geval, maar haar pa neem nie kennis daarvansien dit nie raak nie. Anita het sê niks gesê nie. Sy was is ook nie gelukkig nie.

5

Dinge het raak nou erger geraak vir Simbegwire. As sy nie haar huistake klaar gemaak gedoen het nie, of as sy gekla, het, hetslaan Anita haar geslaan. En by ete, Aan tafel heet die vrou die meeste van die kos geëet, en los vir Simbegwire met net slegs 'n paar stukkies gelosoor.

Elke aand huil Simbegwire het haarself elke aand aan die slaap gehuil, terwyl sy haar ma se kombers vashou.

6

Een oggend, het skrik Simbegwire laat uit die bed geklimwakker. "Jou slegte, lui meisiekind!" Het skree Anita op haar. geskree.

Sy het pluk Simbegwire uit die bed uit getrek. Den die kosbare kombers was vasgevang ophaak vas aan ''n spyker., en het in twee geDit skeur in twee.

7

Simbegwire was is baie so ontsteld dat sy. Sy het besluit om weg van die huis af te hardweg te loop.

Sy het vat die stukke van haar ma se kombers, asook kos gevaten 'n bietjie kos en val in die pad en die huis verlaat. Sy het volg die pad wat haar pa gevat het, gevolg.

8

Toe die laat geraak hetdit aand word, het klim sy in 'n boom naby 'n stroom geklim en maak vir haarself 'n bed slaapplek in die takke gemaak. Soos Terwyl sy aan die slaap geraak het, het sy gesing sy:

"MaamaMamma, maamamamma, maamamamma, jy het my verlaat. Jy het my verlaat en nooit weer terug gekom nie. Pappa het my nie meer lief te hê. Mamma, wanneer kom jy terug? Jy het my verlaat."

9

Die volgende oggend, sing Simbegwire weer die liedjie weer gesing. Toe die vroue hul klere by die stroom komhul klere was, het hulle die gehoor hulle dat ditdie liedjie van die groot boom af kom.

Hulle het geEers dink dit washulle dit is net die wind wat in die blare ritsel, en het hulle gaan voort met hul werk voortgegaan. Maar een van die vroue het luister baie aandagtig na die liedjie geluister.

10

Hierdie vrou het kyk op na die boom toe opgekyk. Toe sy die meisie en die stukke van die kleurvolle kombers sien, het skree sy: geskree, "Simbegwire, my broer se kind!"

Die ander vroue hetou opgehou om hullemet klere te was en vir help Simbegwire gehelp om vanom uit die groot boom af te klim. Haar tannie het haar omhels haar en haar probeer haar troos.

11

Simbegwire se tannie het neem die kind na haar eie huis toe gevat. Sy het gee vir Simbegwire warm kos gegee, en sit haar in die bed gesit, met haar ma se kombers.

Daardie aand huil Simbegwire het haarself weer aan die slaap gehuil daardie aand. Maar dit was is trane van verligting. Sy het geweet nou haar tannie sal kyk na haar.

12

Toe Simbegwire se pa terug gekom het, het hy gesien hy haar kamer is leeg. "Wat het gebeur, Anita?" het vra hy met 'n swaar hart gevra. Die vrou het verduidelik dat Simbegwire weggehardloop het. "Ek wou gehad het sy moet my respekteer,", het sy gesê sy,. "Maar maar miskien was ek te streng."

Simbegwire se pa het die huis verlaat en hetgaan soek haar. Hy loop in die rigting van die stroom gevolg. Hy het gaan na sy suster se dorpie toe gegaan om te gaan uit te vind of een van hulle haar nie dalk gesien het nie.

13

Simbegwire het speel met haar neefies en niggies gespeel toe sy haar pa van vêr ver af sien aankom. Sy was is bang dat hy dalkhy gaan dalk kwaad gaan wees, toe heten sy hardloop in die huis in gehardloop om weg te kruip.

Maar haar pa het vir haar gesê: "Simbegwire, jy het die perfekte ma vir jouself gevind. Een wat jou liefhet en jou verstaan. Ek is trots op jou en ek is lief vir jou." "Hulle het kom ooreengekom dat Simbegwire by haar tannie, gaan bly vir net so lank as wat sy wil, gaan bly.

14

Haar pa het gaan kuier elke dag by haar gaan kuier. Op die ou end het gaan Anita ook saam gegaan. Sy het virvat Simbegwire se hand uitgereik. "Ek is so jammer, kleintjie, ek was verkeerd," het sy gehuil. sy. "Sal jy my weer laat probeer?"

Simbegwire het makyk na haar pa en syse bekommerde gesig gekyk. Toe trap tree sy stadig vorentoe en sit haar arms om Anita.

15

Die volgende week, daarna het Anita vir Simbegwire, haar tannie en haar neefies en niggies haar tannie genooi om by hulle te gaan eet. Wat 'n fees! Anita het al Simbegwire se gunsteling kossoorte voorberei, en almal het geëet totdat hulle versadig wasnie meer kon nie.! Toe het die kinders speletjies begin speel, terwyl die volwassenes gepraatgrootmense gesels het.

Simbegwire het gelukkig en dapper gevoel. Sy het besluit dat sy binnekort weer sal terugkeer huis toe om saam met haar pa en haar stiefma te lewewoon.

16
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Simbegwire
Author - Rukia Nantale
Translation - Marguerite van Wyk
Illustration - Benjamin Mitchley
Language - Afrikaans
Level - Read aloud