Vertel my Nou...van Kleure!
Madhav Chavan
Rijuta Ghate

Waarom is die lug blou?

1

Dis nie altyd blou nie, is dit?

2

Waarom is blare groen?

3

Hulle is nie altyd groen nie, is hulle?

4

Waarom is piesangs geel?

5

Ryp piesangs is geel. Onryp piesangs is groen.

6

Waarom is sambrele swart?

7

Nie alle sambrele is swart nie.

8

Waarom is bloed rooi?

9

Daar is rooibloedselle in die bloed wat dit rooi maak.

10

Waarom is sout wit?

11

Ek weet nie!

12
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Vertel my Nou...van Kleure!
Author - Madhav Chavan
Translation - Carla-Mari de Bruyn
Illustration - Rijuta Ghate
Language - Afrikaans
Level - First words