Die sokkerwedstryd
Letta Machoga
Vusi Malindi

Ons is lief vir sokker.

1

Moloko leer vir ons hoe om sokker te speel.

2

Ons speel 'n sokkerwedstryd.

3

Moloko is die beste afrigter!

4

Na die afloop van die wedstryd, het Moloko vir ons vertel dat sy 'n verrassing vir ons het.

5

Maar sy gaan ons eers môre laat weet wat die verrassing is.

6

Die volgende dag het ons almal vroeg na die sokkerveld toe gegaan.

Ons is almal mal oor verrassings.

7

Moloko het nuwe sokker toerusting vir ons almal!

Wat 'n wonderlike verrassing!

8
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Die sokkerwedstryd
Author - Letta Machoga
Adaptation - Clarien Gouws
Illustration - Vusi Malindi
Language - Afrikaans
Level - First sentences