Die storie van Vuur
Deborah Namugosa
Amir Bachir António Necas

Laat ek jou my storie vertel.

Ek begin my lewe as 'n klein vonkie.

1

As die wind begin waai, hardloop ek wild.

2

Ek en jy is goeie vriende.

3

Ek kook jou kos.

4

Ek gee jou lig in die nag.

5

Ek het baie toertjies.

6

Ek is deel van jou familie.

7

Maar wees versigtig wanneer jy my na jou huis toe nooi.

Ek hou nie daarvan as jy my alleen los nie.

8
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Die storie van Vuur
Author - Deborah Namugosa, Beatres Nabune, Alison Tukei, Rose Sabano
Translation - Marizel Vorster
Illustration - Amir Bachir António Necas, Rob Owen, Wiehan de Jager
Language - Afrikaans
Level - First sentences