Tande
Zanele Buthelezi
Rob Owen

ʼn Krokodil het skerp tande.

1

ʼn Leeu se tande is ook skerp.

2

ʼn Haai se tande is baie skerp.

Hoekom het sommige diere skerp tande?

3

ʼn Koeie het sterk tande om te herkou.

4

ʼn Voёl het nie tande nie. Hoe eet ʼn voёl?

5

Rotte se voortande is baie lank.

6

Ek het voortande gehad.

7

My voortande het uitgeval!

Hoeveel tande het jy?

8
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Tande
Author - Zanele Buthelezi, Thembani Dladla, Clare Verbeek
Translation - Zoe Dalcos
Illustration - Rob Owen
Language - Afrikaans
Level - First words