Dit is Koei. Koei is supercool!
In die dag is sy is 'n gewone koei.
Sy vlieg vlieërs...
En sy speel bal.
Snags is sy Superkoei!
Sy red lewens...
En veg teen boewe.
Maar as jy jou ogies styf toemaak...
Beskerm sy jou deur die nag!
Die einde.