Mense met gestremdhede kán!
Agnes Mabururu
Wiehan de Jager

Hier is Agnes.

Sy is my onderwyseres.

1

Agnes loop met krukke.

2

Hier is Tuma.

Hy is my gunsteling radio-DJ.

3

Tuma het probleme met sy oë.

4

Hier is Maria, my buurvrou.

Maria is 'n boer.

5

Maria kan nie hoor nie.

Sy gebruik Gebaretaal as sy praat.

6

Hier is Dino.

Hy is my skool se beste sokkerspeler.

7

Dino het nie hande nie.

Maar hy skop baie doele vir ons span!

8
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Mense met gestremdhede kán!
Author - Agnes Mabururu
Translation - Fanie Viljoen
Illustration - Wiehan de Jager
Language - Afrikaans
Level - First sentences