Ek hou van lees
Letta Machoga
Wiehan de Jager

Ek hou van lees.

1

Vir wie kan ek lees?

2

My sussie slaap.

3

Vir wie kan ek lees?

4

My ma en ouma is besig.

5

Vir wie kan ek lees?

6

My pa en oupa is besig.

7

Vir wie kan ek lees?
Ek kan vir myself lees!

8
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Ek hou van lees
Author - Letta Machoga
Translation - Fanie Viljoen
Illustration - Wiehan de Jager
Language - Afrikaans
Level - First words