Tel die diere
Zanele Buthelezi
Rob Owen

Een olifant is op pad om water te drink.

1

Twee kameelperde buig om water te drink.

2

Drie wildebeeste en vier voëls gaan water drink.

3

Vyf impalas en ses wilde varke loop na die water toe.

4

Sewe zebras hardloop na die water toe.

5

Agt paddas en nege visse swem in die water.

6

Een leeu brul. Hy wil ook water drink. Wie is bang vir die leeu?

7

Een olifant drink saam met die leeu.

8
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Tel die diere
Author - Zanele Buthelezi, Thembani Dladla, Clare Verbeek
Translation - Odette Fourie
Illustration - Rob Owen
Language - Afrikaans
Level - First words