Tel Die Diere
Zanele Buthelezi
Rob Owen

Een olifant is oppad om water te gaan drink.

1

Twee kameel perde is oppad om water te gaan drink.

2

Drie buffels en vier voels is ook oppad om water te gaan drink.

3

Vyf impalas en ses wilde varke loop na die water toe.

4

Sewe zebras hardloop na die water toe.

5

Agt paddas en nege visse swem in die water.

6

Een leeu brul. Hy wil ook water drink. Wie is bang vir die leeu?

7

Een olifant drink water saam met die leeu.

8
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Tel Die Diere
Author - Zanele Buthelezi, Thembani Dladla, Clare Verbeek
Translation - Beulah Nagel
Illustration - Rob Owen
Language - Afrikaans
Level - First words